vertrou
Voorkoms
| Tydvorm | Persoon | Woordvorm |
|---|---|---|
| Teenwoordige Tyd | ek | vertrou |
| Verlede Tyd | ek | het vertrou |
| Teenwoordige deelwoord | vertrouend | |
| Verlede deelwoord | vertroud | |
- ver•trou
- Om op iemand of iets staat te maak
- Ek stap versigtig wanneer dit reën, omdat ek nie ongeduldige bestuurders vertrou nie.[1]
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|