Gaan na inhoud

vertrouend

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Teenwoordige deelwoord
Werkwoordvertrou
Bywoordelikvertrouend
Attibutiefvertrouende
ver•trou•end
Teenwoordige deelwoord
  1. Predikatief of bywoordelik: wat vertrou, terwyl dit vertrou
  1. 'n Glinstervliegie kleiner as 'n komma kom sit vertrouend op my hand en begin sy persoon versorg, [1]

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: trusting(en)
Nederlands: vertrouwend(nl)