Gaan na inhoud

verveer

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Tydvorm Persoon Woordvorm  
Teenwoordige Tyd  ek verveer  
Verlede Tyd  ek  het verveer    
Teenwoordige deelwoord ververende   
Verlede deelwoord verveerde   
ver•veer
(biologie) om met gereelde tussenposes vere te vervang
  1. ‘n Papegaai kan dus dwarsdeur die jaar verveer indien hy in ‘n lekker warm huis met buisligte is en laat in die aand gaan slaap.[1]

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: moult(en)
Nederlands: ruien(nl)
Sotho (Noord-): sola
Sotho (Suid-): sola(st)
Tswana: sola(tn)

Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor verveer.