Gaan na inhoud

verwag

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Tydvorm Persoon Woordvorm  
Teenwoordige Tyd  ek verwag  
Verlede Tyd  ek  het verwag    
Teenwoordige deelwoord verwagtend   
Verlede deelwoord verwagte   
ver•wag
Om iets aan te neem, om iets as vanselfsprekend te aanvaar; om te dink dat iets sal gebeur
  1. Hoewel inwoners en besoekers aan die Wes- en Noord-Kaap hoofsaaklik ʼn sonnige feestyd met warm temperature kan verwag, sal die grootste dele van die land nat en bewolk wees, met die moontlikheid van ontwrigtende storms in verskeie provinsies[1]
Verwagting

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: await(en), expect(en)
Nederlands: verwachten(nl)