verwagte
Voorkoms
| Voltooide deelwoord | |
|---|---|
| Werkwoord | verwag |
| Werkwoordelik | verwag |
| Naamwoordelik | verwag, verwagte |
| Negatief | onverwag, onverwagte, onverwags |
- ver•wag•te
- Naamwoordelike verlede deelwoord
- Attributiewe vorm van verwag: wat verwag word of is
- Met die verwagte reën en wolkbedekking sal temperature in die oostelike dele van die land ook daal.[1]