verwagtend
Voorkoms
| Teenwoordige deelwoord | |
|---|---|
| Werkwoord | verwag |
| Bywoordelik | verwagtend |
| Attibutief | verwagtende |
- ver•wag•tend
- Teenwoordige deelwoord
- Daar begin hul! Die dametjie langs my sit regop en verwagtend (nie in die biologiese sin nie). Ek hou haar sorgvuldig dop, want sy is nie lelik nie. Hier kom 'n kêrel die tonnel afgeseil en peil op my dopgehoude skoonheid af. [1]
- Wanneer jou vrou egter op laat ouderdom verwagtend raak is dit 'n "onverwagte" gebeurtenis.[2]
| Vertalings: 1. wat verwag, terwyl dit verwag | |||
|---|---|---|---|
| Vertalings: 2. swanger | |||
|---|---|---|---|