Gaan na inhoud

verwagtende

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Teenwoordige deelwoord
Werkwoordverwag
Bywoordelikverwagtend
Attibutiefverwagtende
ver•wag•ten•de
Teenwoordige deelwoord
  1. Attributiewe vorm van verwagtend: wat verwag, terwyl dit verwag
  2. Attributiewe vorm van verwagtend: swanger
  1. Die opdrag daarna is aan elkeen wat glo – leef met verwagtende vreugde en hoop. [1]
  2. Hittegolwe kan nadelige uitwerking op verwagtende moeders hê, hierdie risiko's kan met die regte kennis en voorsorg verminder word. [2]