Gaan na inhoud

verwagting

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  verwagting    verwagtings,
verwagtinge  
ver•wag•ting
dit wat verwag word
  1. Voorspellings van die weerdiens wys dat die sentrale en oostelike binneland oorwegend bewolk en koeler gaan wees, met reën wat na verwagting in ses provinsies sal uitsak.[1]

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: expectation(en)
Nederlands: verwachting(nl) v