Gaan na inhoud

verwantskap

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  verwantskap    verwantskappe  
ver•want•skap
  1. Verbintenis deur bloed, huwelik of aanneming.
  2. Verbintenis deur aard of karakter.
  1. Dit suggereer dat verwantskap in stedelike omstandighede steeds 'n belangrike algemene raamwerk vir interaksie mag wees, hoewel die tematiese belang daarvan nie in hedendaagse SuidAfrikaanse stedelike etnografie weerspieel word nie.[1]

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: kinship(en)
Nederlands: verwantschap(nl) v
  1. [https://journals.co.za/doi/pdf/10.10520/AJA02580144_608 Verwantskap as bron van finansiele hulpverlening in Soshanguve; H.P. Steyn; S.Afr.J.Ethno1. 13(4); 1990]