Gaan na inhoud

verwering

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  verwering     
ver•we•ring
(geologie) 'n Proses van chemiese en fisiese verandering van rotse op die aardoppervlak wat deur wind, reën, ys, lug, hitte en koude veroorsaak word
  1. Daar is wisselwerking tussen die litosfeer en die atmosfeer wanneer die wind (bewegende lug) verwering van die rotste om die dam veroorsaak. [1]

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: weathering(en)
Nederlands: verwering(nl) v