verwesenlik
Voorkoms
| Tydvorm | Persoon | Woordvorm |
|---|---|---|
| Teenwoordige Tyd | ek | verwesenlik |
| Verlede Tyd | ek | het verwesenlik |
| Teenwoordige deelwoord | verwesenlikend | |
| Verlede deelwoord | verwesenlikte | |
- ver•we•sen•lik
- Om planne in werkelikheid te omskep
- Wie sal baat vind by dié dagboek? Enigiemand wat persoonlike groei wil ervaar en ook sy Skepperspotensiaal ten volle wil verwesenlik. [1]
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|