verwesenlikende
Voorkoms
| Teenwoordige deelwoord | |
|---|---|
| Werkwoord | verwesenlik |
| Bywoordelik | verwesenlikend |
| Attibutief | verwesenlikende |
- ver•we•sen•li•ken•de
- Teenwoordige deelwoord
- Attributiewe vorm van verwesenlikend: wat verwesenlik, terwyl dit verwesenlik
- Die nuwe speelhal in Kiev is 'n verwesenlikende eerste fase van die Alsart Groep se planne om vermaaklikheidslokale in die Oekraïne oop te maak. [1]