veternaald
Voorkoms
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| veternaald | veternaalde |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| veternaaldjie | veternaaldjies |
- 'n Veternaald is 'n klein omhulsel, dikwels gemaak van plastiek of metaal, aan elke punt van 'n skoenveter geheg, om te verhoed dat die vesels van die veter uitrafel.
- metnaald, malie²
{{Oorsprong < VETER wat soos 'n NAALD deur die veterogie gesteek word}}