vetplantjie
Voorkoms
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| vetplant | vetplante |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| vetplantjie | vetplantjies |
- vet•plan•tjie
- (plantkunde) Verkleinwoord van vetplant. 'n Klein vetplant.
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor vetplantjie.