Gaan na inhoud

vetweefsel

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  vetweefsel    vetweefsels  
vet + weefsel
vet•weef•sel
(anatomie) 'n Tipe weefsel waarin die veselagtige dele van selle deur vet vervang word as te veel kos ingeneem word.
  1. Seker die belangrikste faktor is eintlik dat vetweefsel 'n aktiewe endokriene klier is. [1]
Weefsel

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: adipose tissue(en)
Nederlands: vetweefsel(nl) o