vierde kwadrant
Voorkoms

| Naamwoordfrase |
|---|
| vierde kwadrant |
- vier•de kwa•drant
- (wiskunde) Dié kwadrant van die Cartesiese vlak waar die x-koördinaat positief en die y-koördinaat negatief is
- Vir 'n punt P(x; y) in die vierde kwadrant is die reflekse hoek θ wat gevorm word tussen die lyn OP en die positiewe x-as . ()