vierkantsgetal
Voorkoms
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| vierkantsgetal | vierkantsgetalle |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| vierkantsgetalletjie | vierkantsgetalletjies |
- vier•kants•ge•tal
- (wiskunde) Die resultaat van die vermenigvuldiging van 'n getal met homself
- Omdat die badkamer se oppervlakte ‘n volkome vierkantsgetal is, kan die aantal teëltjies wat in die laaste ry geplaas is, bereken word deur die vierkantswortel van die aantal teëltjies te bepaal.[1]
| Vertalings: vierkantsgetal | |||
|---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor vierkantsgetal.