vierkantswortel
Voorkoms

| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| vierkantswortel | vierkantswortels |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| vierkantsworteltjie | vierkantsworteltjies |
- vier•kants•wor•tel
- (wiskunde) 'n Getal wat met homself vermenigvuldig die gegewe getal oplewer.
- Die vierkantswortel van 121 is elf (11x11=121).
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor vierkantswortel.