vingermanna
Voorkoms

| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| vingermanna |
- vin•ger•man•na
- (plante) (landbou)
Eleusine coracana 'n graan wat op aansienlike skaal deur die inheemse bevolking van Afrika en Indië as voedsel verbou word. Van die meel word brood gebak en bier gemaak.
- Op Bignell Ranching sluit dit onder meer swart en rooi sunhennep, pêrelmanna, vingermanna, sorghum, fluweelbone, swartbekbone en sonneblomme in. [1]
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor vingermanna.