Gaan na inhoud

visinale diol

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
'n Visinale diol
Naamwoordfrase
visinale diol
visinale + diol
(chemie) 'n diol waarvan die twee hidroksielgroepe aan aangrensende koolstofatome geheg is
  1. Etileenglikol (etaan-1,2-diol) is 'n visinale diol.

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: vicinal diol(en)
Nederlands: vicinaal diol(nl) o