Gaan na inhoud

viskeus

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Byvoeglike naamwoord
Trap Predikatief Attributief Partitief
Stellend   viskeus    viskeuse    viskeus    
Vergrotend   viskeuser    viskeusers  
Oortreffend   viskeusste  
vis•keus
(fisika), (medies) Wat stadig vloei; wat 'n hoë viskositeit het; in staat om onder 'n toegepaste krag te vervorm sonder om na sy oorspronklike vorm terug te keer wanneer die krag verwyder word
  1. Die parasimpatolitiese effek sluit ook in die vorming van 'n viskeuse mukus in die brongiale boom wat moeilik deur trilhaarbeweging of hoes verwyder word en tot nadeel van die pasient strek.[1]
Viskoëlasties

    Antonieme

Elasties

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: viscous(en)
Nederlands: viskeus(nl)