viskoëlasties
Voorkoms
| Byvoeglike naamwoord | |||
|---|---|---|---|
| Trap | Predikatief | Attributief | Partitief |
| Stellend | viskoëlasties | viskoëlastiese | viskoëlasties |
- vis•koëlas•ties, visko•elasties
- (fisika) (polimeertegnologie) Wat beide elastiese en viskeuse eienskappe besit; wat in staat is om te vervorm onder 'n toegepaste krag, maar slegs gedeeltelik na sy oorspronklike vorm terugkeer wanneer die krag verwyder word
- Viskoëlastiese gedrag is in polimere baie algemeen
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|