Gaan na inhoud

vlakte

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  vlakte    vlaktes  
Afgeleid van vlak met die agtervoegsel -te
(geologie) 'n gebied met min hoogteverskille
Vanaf die San-kraal kyk jy wyd oor die vlakte en al die pad tot by die see.[1]

    Hiponieme

Hoogvlakte, laagvlakte, vloedvlakte

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: plain(en)
Nederlands: vlakte(nl) v

Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor vlakte.