vlakvark
Voorkoms

| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| vlakvark | vlakvarke |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| vlakvarkie | vlakvarkies |
- vlak•vark
- (soogdiere)
Phacochoerus africanus, 'n wilde lid van die varkfamilie
Suidae wat in Afrika voorkom.
- Die vlakvarkies het so vinnig as wat hulle kon deur die bosse gehol.[1]
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor vlakvark.