Gaan na inhoud

vlampunt

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  vlampunt    vlampunte  
vlam + punt
vlam•punt
(termodinamika), (chemie) Die laagste temperatuur wat ’n gasagtige mengsel met lug gaan vorm wat aan die brand gesteek kan word
  1. Indien ’n vloeistof se vlampunt laag genoeg is, word dit as vlambaar beskou (maklik om aan die brand te steek) terwyl dié met hoër vlampunte as nie-vlambaar beskou word.[1]

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: flame point(en)
Nederlands: vlampunt(nl) o