vleiland
Voorkoms

| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| vleiland | vleilande |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| vleilandjie | vleilandjies |
- vlei•land
- (ekologie) 'n Gebied wat met water versadig of bedek is, hetsy permanent of afwisselend, sodanig dat dit 'n duidelik identifiseerbare ekosisteem vorm.
- 'n Vleiland lok gewoonlik 'n groot aantal voëls, amfibieë en ander roofdiere.
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor vleiland.