Gaan na inhoud

vlieër

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
'n Vlieër (1)
Vlieërs (2)
Enkelvoud Meervoud
  vlieër    vlieërs  
vlie•er
  1. (wiskunde) 'n Vierhoek met twee pare aangrensende sye wat ewe lank is
  2. (speletjie) 'n Speelding wat deur die wind in die lug gehou word
  1. In die vlieër halveer een van die hoeklyne die ander een.[1]
  2. Ek’t gedink ek het die vlieër
    daar bo in die blou lug sierlik onder beheer
    Die wind is sterk te sterk om te keer.[2]
  1. Vierhoek
Vlieërseil

    Vertalings

  Vertalings:   
Duits: Drachenviereck(de) o, Drachen(de) m
Engels: kite(en)
Nederlands: vlieger(nl) m

Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor vlieër.