vlieëslaner
Voorkoms
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| vlieëslaner | vlieëslaners |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| vlieëslanertjie | vlieëslanertjies |
- vlieë•sla•ner, vlie•eslaner
- (gereedskap) 'n Handtoestel om vlieë of ander insekte dood te maak of te verjaag.
- Gladys wys met die vlieëslaner na die been.[1]
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|