vloedhidrograaf
Voorkoms
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| vloedhidrograaf | vloedhidrograwe |
- vloed + hidrograaf
- vloed•hi•dro•graaf
- (geologie) Die hoeveelheid water wat op 'n gegewe plek en tyd deur 'n rivier vloei na reënval.
- ’n Wetenskaplike benadering tot vloedskadebeheerbeplanning vereis onder meer dat aannames ten opsigte van vloedkarakteristieke soos waarskynlikheid van vloed-voorkomste en vorm van vloedhidrograwe (die verloop van vloedwaterhoogte/vloedvolume tydens ’n vloed) gemaak moet word.[1]
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|