Gaan na inhoud

vloeiend

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Teenwoordige deelwoord
Werkwoordvloei
Bywoordelikvloeiend
Attibutiefvloeiende
vloei•end
Teenwoordige deelwoord
  1. Predikatief of bywoordelik: wat vloei, terwyl dit vloei
  1. Sy probeer die gedig voorlees, maar sy haper en kan nie die woorde vloeiend uitspreek nie[1]

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: flowing(en), fluent(en)
Nederlands: vloeiend(nl)