Gaan na inhoud

vloeiende

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Teenwoordige deelwoord
Werkwoordvloei
Bywoordelikvloeiend
Attibutiefvloeiende
vloei•en•de
Teenwoordige deelwoord
  1. Attributiewe vorm van vloeiend: wat vloei, terwyl dit vloei
  1. Die Weerdiens waarsku dat die toestande tot lewensgevaar kan lei weens vinnig vloeiende waterstrome, terwyl paaie en nedersettings wyd kan oorstroom.[1]