vlokkerig
Voorkoms
| Byvoeglike naamwoord | |||
|---|---|---|---|
| Trap | Predikatief | Attributief | Partitief |
| Stellend | vlokkerig | vlokkerige | vlokkerigs |
- vlok•ke•rig
- Bestaande uit vlokkies of klein, los massas; wat lê, of afkloof, in vlokkies of lae
- Roes is ’n rooibruin vlokkerige poeier wat op die oppervlak van voorwerpe gevorm word.[1]
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|