Gaan na inhoud

vlugtig

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Byvoeglike naamwoord
Trap Predikatief Attributief Partitief
Stellend   vlugtig    vlugtige    vlugtigs    
Vergrotend   vlugtiger    vlugtigers  
Oortreffend   vlugtigste  
vlug•tig
(chemie), (fisika) wat die eienskap het om maklik in dampvorm om te skakel
  1. Vloeibare broom (wat vereis word vir die maak van broomwater) is ’n hoogs vlugtige, bytende en giftige verbinding. (sic)[1]
Vlugtigheid

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: volatile(en)
Nederlands: vluchtig(nl)