Gaan na inhoud

voedselketting

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  voedselketting    voedselkettings  
voedsel + ketting
voed•sel•ket•ting
(biologie), (ekologie) Die oordrag van energie vanaf die son deur die outotrofiese groen plante en verskillende heterotrofiese verbruikers en ontbinders
  1. 'n Voedselketting kom nooit in isolasie voor nie, maar word gewoonlik aan ander voedselkettings geskakel om 'n voedselweb te vorm.[1]

    Holonieme

Voedselweb

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: food chain(en)
Nederlands: voedselketen(nl) v/m