voete

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Jump to navigation Jump to search
Menslike voete.
1kop, 2gesig, 3nek, 4skouer, 5bors, 6nael, 7buik, 8lies, 9penis, 10dybeen, 11knie, 12been, 13enkel, 14voet, 15boarm, 16elmboog, 17onderarm, 18pols, 19hand

Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  voet     voete    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  voetjie     voetjies  

History template (SVG version).svg Etimologie

Sedert die 10de eeu bekend in Oudnederlands as fuot. Dit stam van Proto-Germaans *fōt en Proto-Indo-Europees *pōd-s af..[1]

Nuvola apps edu languages.svg Uitspraak

IPA: [ˈfutə]

Write.svg Met Arabiese letters

فُوتِی

Quill-Nuvola.svg Spelling tot 1909

foete

Open book 01.svg Selfstandige naamwoord

   Crystal Clear app kedit.svg Betekenisse

Meervoud van voet; meer as een voet.

   Gnome-globe.svg Vertalings

  Vertalings:    voete
Engels: feet(en)
Nederlands: voeten(nl)

Twemoji12 1f440.svg Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor voete.