Gaan na inhoud

voldoen

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Tydvorm Persoon Woordvorm  
Teenwoordige Tyd  ek voldoen  
Verlede Tyd  ek  het voldoen    
Teenwoordige deelwoord voldoend, voldoende   
Verlede deelwoord voldaan, voldane   
vol + doen
vol•doen
Om vereistes en reëls bevredigend te beantwoord
  1. Volgens die steekproef wat ons gedoen het, het 99,9% van die winkels nie aan die regulasies voldoen nie.[1]

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: satisfy(en)
Nederlands: voldoen(nl)