Gaan na inhoud

voldoend

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Teenwoordige deelwoord
Werkwoordvoldoen
Bywoordelikvoldoend
Attibutiefvoldoende  
Negatiefonvoldoend, onvoldoende
vol•doend
Teenwoordige deelwoord
  1. Predikatief of bywoordelik: wat voldoen
  1. Suster Geraldine Farmer van die Kansa kantoor op Springbok het die vorige week bewusmaking op NFM gedoen en gesê dat ‘n virtuele relay die perfekte idee was oor hoe Cansa die relay kan voortsit sonder uitdagings en voldoend aan streng inperkingsmaatreels.[1]