voldoende
Voorkoms
| Teenwoordige deelwoord | |
|---|---|
| Werkwoord | voldoen |
| Bywoordelik | voldoend |
| Attibutief | voldoende |
| Negatief | onvoldoend, onvoldoende |
- vol•doen•de
- Teenwoordige deelwoord
- Attributiewe vorm van voldoen: wat voldoen
- 'n Gebalanseerde dieet bevat voldoende hoeveelhede voedsel uit al vier die voedselgroepe, sowel as water en vesel.[1]
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| voldoende | voldoendes |
- Wat voldoende is, soos 'n skoolgraad
- Beide die tipes dienslewering asook die implementerende organisasies ontvang almal (ruim) voldoendes. In die verslag gee ons 'n paar aanbevelings. [2]