volhoubaarheid
Voorkoms
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| volhoubaarheid |
- vol•hou•baar•heid
- die eienskap om nie tot uitputting of ekologiese agteruitgang te lei nie
- Ons is besig om stilweg, maar kragtig, die gesprek oor volhoubaarheid, kreatiwiteit en innovasie in natuurlike vesels in Suid-Afrika te lei[1]
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor volhoubaarheid.