voltyds
Voorkoms
| Byvoeglike naamwoord | |||
|---|---|---|---|
| Trap | Predikatief | Attributief | Partitief |
| Stellend | voltyds | voltydse | voltyds |
| Gesubstantiveer | |||
| Enkelvoud | Meervoud | ||
| voltydse | voltydses | ||
- vol•tyds
- wat nie net 'n gedeelte van die week werk verrig nie, maar die hele week
- Terselfdertyd blyk dit dat 12 000 voltydse kandidate, asook 18 000 deeltydses, nie meer as 'n D-simbool vir Engels tweede taal kon behaal nie[1]
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|