Gaan na inhoud

vonk

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  vonk    vonke    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  vonkie     vonkies  
  1. Klein vlieënde gloeiende korrel of fragment
  2. 'n Vuuragtige elektriese ontlading wat die lug ioniseer
  3. (figuurlik) Die begin van 'n entoesiastiese ontwikkeling
  1. En heeltyd kyk jy dat 'n los vonk nie 'n veldbrand word nie.[1]
  2. Boog is die vonk wat voorkom as die elektriese stroom deur kortsluiting tussen twee teenoorgestelde gelaaide pole in die omgewing vloei. [2]
  3. Só kan jou sekslewe verbeter én die vonk aan die brand hou[3]

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: spark(en)
Esperanto: fajrero(eo)
Nederlands: vonk(nl) v/m
Tydvorm Persoon Woordvorm  
Teenwoordige Tyd  ek vonk  
Verlede Tyd  ek  het gevonk    
Teenwoordige deelwoord vonkend     
Om vonke te produseer
  1. Die staalgrys oë het gevonk. [4]

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: spark(en)
Esperanto: fajreri(eo)
Nederlands: vonken(nl)
Enkelvoud Meervoud
Naamwoord vonk v/mvonken 
Verkleinwoord vonkjevonkjes
   
(lêer)
Vonk
  1. eerste persoon enkelvoud teenwoordige tyd van vonken
  2. (by inversie) tweede persoon enkelvoud teenwoordige tyd van vonken
  3. gebiedende wys van vonken
1.: Ik vonk.
2.: Vonk je?
3.: Vonk!