vonkmaatskappy
Voorkoms
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| vonkmaatskappy | vonkmaatskappye |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| vonkmaatskappytjie | vonkmaatskappytjies |
- Wolkhandel is 'n goeie manier om 'n aanlynbesigheid te begin, want dis 'n lae-risiko vonkmaatskappy wat nie 'n groot vooraf-belegging vereis nie.