voorbehoud

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.

Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  voorbehoud     voorbehoude  

Woordafbreking

voor•be•houd

Selfstandige naamwoord

    Betekenisse

'n Voorwaarde of beperking; 'n reg wat opgeëis en nie afgestaan word nie.

    Voorbeeldsinne

As een van julle wysheid kortkom, moet hy dit van God bid en Hy sal dit aan hom gee, want God gee aan almal sonder voorbehoud en sonder verwyt.[1]

    Vertalings

  Vertalings:    voorbehoud
Engels: reserved(en)
Nederlands: voorbehoud(nl)

Verwysings

  1. Jakobus 1:5