Gaan na inhoud

voorkome

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  voorkome     
  1. vóór•ko•me
  2. voor•kó•me
  1. Hoe iets of iemand lyk
  2. Die feit dat iets êrens vóórkom
  1. Net soos Stereum australe is hierdie soort ook in besit van gekleurde buisies („melkhuisies"). Die algemene vóórkome van die vrugliggame onderskei hom egter maklik van Stereum australe.[1]
  2. Ons kan betekenis eers dan goed vasstel as ons aan die hand van semantiese beginsels 'n woord se vóórkome oor 'n wye terrein ondersoek het. [2]
Voltooide deelwoord
Werkwoordvoorkom
Werkwoordelikvoorkóm  
Naamwoordelikvoorkóm, voorkóme
Naamwoordelike verlede deelwoord
  1. Attributiewe vorm van voorkom: wat voorkóm is of word
  1. Kinders wat aan 'n entings-voorkóme siekte ly word meestal verbied om skool toe te gaan of 'n dagsorgsentrum by te woon om verspreiding daarvan te voorkom [3]