Gaan na inhoud

voorkomend

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Teenwoordige deelwoord
Werkwoordvoorkom
Bywoordelikvoorkomend
Attibutiefvoorkomende
  1. vóór•ko•mend
  2. voor•kó•mend
Teenwoordige deelwoord
  1. Predikatief of bywoordelik: wie of wat voorkom, terwyl dit voorkom
  1. Afgesien van die paar woorde met /9/ wat Links uitsonder as veel voorkomend (sien hoër op), kom die volgende woorde ook nog in hierdie stukke voor: duskant, gesukkel, kurke, kussing, pluk, rug en stukkie.[1]
  2. Tree voorkomend op teen geslagsoordraagbare siektes[2]

    Vertalings

  Vertalings:   1. vóorkomend
Engels: occuring(en)
Nederlands: voorkomend(nl)
  Vertalings:   2. voorkómend
Engels: preventing(en)
Nederlands: voorkomend(nl)