Gaan na inhoud

voorkomende

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Teenwoordige deelwoord
Werkwoordvoorkom
Bywoordelikvoorkomend
Attibutiefvoorkomende
  1. vóór•ko•mende
  2. voor•kó•mende
Teenwoordige deelwoord
  1. Attributiewe vorm van voorkomend: wie of wat voorkom, terwyl dit voorkom
  1. Alhoewel tussen 15-35% van die oorspronklike omvang kan bly, is baie minder in 'n funksionele ekologiese toestand wat hul talle plaaslik vóórkomende en bedreigde spesies kan ondersteun.[1]
  2. Die beperking op dagbesoekers is 'n voorkómende maareël en sal hersien word namate weet- en padtoestande verander [2]