voormalig
Voorkoms
| Byvoeglike naamwoord | |||
|---|---|---|---|
| Trap | Predikatief | Attributief | Partitief |
| Stellend | voormalig | voormalige | |
- Bekend uit Nederlands sedert 1758. Moontlik gevorm uit die Middelnederlandse bywoord voremaels (voormaals) onder invloed van Duits vormalig.[1]
- voor•ma•lig
- Vroeër; vorige; vantevore amptelik in funksie.
- Hy was voormalig by die kinderhuis betrokke. Die volgende is 'n aanhaling van hierdie voormalige president.
| Vertalings: voormalig | |||
|---|---|---|---|
| Byvoeglike naamwoord | ||
|---|---|---|
| Stellend | ||
| Onverboë | voormalig | |
| Verboë | voormalige | |
| Partitief | voormaligs | |