Gaan na inhoud

voormiddag

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  voormiddag    voormiddae    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  voormiddaggie     voormiddaggies  
voor•mid•dag
Die eerste helfte van die dag, van middernag (00:00:00) tot (net voor) middag (12:00:00).

    Afkorting

vm.

    Vertalings

  Vertalings:    voormiddag
Engels: morning(en)
Nederlands: voormiddag(nl)