voorspel
Voorkoms
| Tydvorm | Persoon | Woordvorm |
|---|---|---|
| Teenwoordige Tyd | ek | voorspél |
| Verlede Tyd | ek | het voorspél |
| Teenwoordige deelwoord | voorspellend | |
| Verlede deelwoord | voorspelde | |
- voor•spel
- Om te verklaar wat in die toekoms gaan gebeur
- Elke weerkenner het mooi weer vir ten minste die hele naweek voorspel.[1]
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| vóórspel |
- Die gebeure wat 'n belangrike gebeurtenis, soos 'n oorlog, voorafgegaan het
- (biologie) ’n Stel emosioneel en fisiek intieme dade tussen twee of meer mense of diere met die doel om seksuele prikkeling en begeerte vir seks te skep