voorspelbaar
Voorkoms
| Byvoeglike naamwoord | ||||
|---|---|---|---|---|
| Trap | Predikatief | Attributief | Partitief | |
| Stellend | voorspelbaar | voorspelbare | voorspelbaars | |
| Vergrotend | voorspelbaarder | voorspelbaarders | ||
| Oortreffend | voorspelbaarste | |||
- voor•spel•baar
- Wat voorspel kan word
- Hoewel die romantiese komedie effens voorspelbaar was, het die fliek opgeëindig met 'n toneel wat almal verbaas het[1]
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|